southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

1991 Sprite Super Sport Karavaan te koop in Klerksdorp, North West for sale

Trailers & Mobile homes

1991 Sprite Super Sport karavaan met:
* Oorspronklike vol tent, rally tent , pale en penne verpak in denim gemaakte sakke
* Bekleedsels oorgedoen
* Ekstra skuimrubber matras
* Los matte volgens uitleg van karavaan ( Vir winter kampe)
* Nuwe Yskas laat installeer deur Campworld Klerksdorp
* Wasbak, Mikrogolf oond
* Battery, Gas bottel, spaarwiel
* Bande in goeie toestand
* Alle ligte in goeie werkende toestand
* Ligte karavaan - Tarra 750kg; Gwm 910kg
* In baie goeie algemene toestand (Onlangs laat diens)
* Registrasie dokumente in orde
* Rede vir verkoop - wil opgradeer na groter karavaan.

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in North West