southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Spottless Sea-doo RX1000 met EXTRAS Beskikbaar in Klerksdorp, North West for sale

Boats,  Yachts and Parts

Hier is 'n jetski wat 'n mens nie elke dag in so 'n goeie kondisie kry nie.
Dis 'n 2000 model 2-stroke Sea-doo RX1000 wat SPOTTLESS is. Sy bakwerk is netjies, sy engine loop soos 'n baas.
As jy in die mark is vir 'n lekker goedkoop jetski om mee tespeel kyk na die Sea-doo.
Hy kom met:
*3 Life Jackets
*1x Kneeboard
*Bouyancy Sertifikaat
*Trailer
Aflewering kan gereel word
As jy belangstel kontak my by 072 899 6197.
Maak gou want hy gaan nie lank vat om teverkoop nie.

>> Click here to search for more - Boats, Yachts and Parts in North West