southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Skoon en Netjiese Yeld Cat Visvang Boot met Yamaha Engines Beskikbaar in Klerksdorp, North West for sale

Boats,  Yachts and Parts

As jy hou van diepsee visvang en is opsoek na 'n Cat boot met spasie, uitgerig is vir die see, betroubare engines en is in puik kondisie moet jy bietjie loer na die Yeld Cat. Die Yeld Cat meen besigheid as jy na hom kyk.
Die Yeld Cat kom met:
*2x Yamaha 80Hp engines. Het nie trim en tilt nie. Word gediens voor aflewering
*18 Voet Hull
*Live Well
*Fish Finder
*2-Rigting Radio
*Veiligheids Toerusting
*Extra Proppe
*Dubbel As Galvanized 2 fase break neck trailer. Trailer is padvaardig
*Canopy
*Boot en engine covers
*En nog meer
Ons Bied:
*Aflewering
*Inruilings
As jy belangstel en wil meer weet, kontak my Neels by 071 875 2591

>> Click here to search for more - Boats, Yachts and Parts in North West