southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Pragtige Escape 17 Kuier Boot Beskikbaar in Klerksdorp, North West for sale

Boats,  Yachts and Parts

Die somer is op ons. Daar is min goed om te doen wat so lekker is soos om op die water boot te ry saam vriende en familie.
Ek het die Escape 17 in gekry wat wat ideaal is vir sulke geleenthede.
Die Escape 17 kom met:
*120Hp Mercury Force Engine
*Canopy
*Bouyancy Sertifikaat
*Trailer is padvaardig
*Die hull het 'n merkie hier en daar, maar is algeheel netjies
*Die engine is gensond en word gediens voor hy afgelwer word
Ons Bied:
*Inruilings
*Aflewering
As jy belangstel, kontak my Rudolph by 082 342 5474

>> Click here to search for more - Boats, Yachts and Parts in North West