southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Netjiese Wild Sport 1700BR Beskikbaar in Klerksdorp, North West for sale

Boats,  Yachts and Parts

NUUT INGEKRY!!
As jy in die mark is vir 'n familie boot wat modern lyk, lekker spasie het en 'n betroubare engine het teen 'n goeie prys moet jy kyk na die Wild Sport 1700BR.
Die Wild Sport lyk nog mooi en sy engine is mooi gesond.
Die Wild Sport kom met:
*2008 Model Hull
*115Hp V4 Yamaha engine
*Fish Finder
*Canopy
*Boot Seil
*Bouyancy Sertifikaat
*C.O.F. Sertifikaat en C.O.F. Toerusting is beskikbaar, maar nie in die prys in gesluit nie.
Ons Bied:
*Aflewering
*Inruilings
As jy belangstel, kontak my Rudolph by 082 342 5474

>> Click here to search for more - Boats, Yachts and Parts in North West