southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Netjiese Raven met Lekker Mercury 200 Engine Beskikbaar in Klerksdorp, North West for sale

Boats,  Yachts and Parts

Hier is 'n boot wat nie 'n probleem gaan he met krag nie. Die Raven is 'n 17 voet ski boot met 'n sterk 200Hp Mercury brandstof inspuiting engine.
Soos ons Raven bote ken, sit die boot lekker plat op die waterwat beteken jy voel die spoed soveel meer. As jy nie wil speel nie kan jy ook rustig tyd saam met die familie spandeer. Hy het genoeg sitplek vir 7 mense. Die boot vertoon mooi. Hy het skeurplekkies op van die sitplekke, maar kan reg gemaak word.
Die Raven se trailer is op die pad en die Raven kom met 'n bouyancy sertifikaat.
Ons Bied:
*Inruilings
*Aflewering Landswyd
Vir meer inligting, kontak my Leon by 079 550 4249

>> Click here to search for more - Boats, Yachts and Parts in North West