southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Netjies en Mooi Wild 1700BR Familie Boot Beskikbaar in Klerksdorp, North West for sale

Boats,  Yachts and Parts

As jy 'n modern familie boot soek met 'n betroubare enjin wat netjies op gepas is teen 'n goeie prys moet jy loer na die Wild Sport 1700BR.
Die Wild Sport 1700BR kom met:
*115Hp Mercury met 120 ure op
*Canopy
*17 Voet hull
*Galvonised Trailer
*Bouyancy Sertifikaat
*Fish Finder
*En nog meer
Ons Bied:
*Aflewering
*Inruilings
As jy in die mark is vir 'n pragtige boot wat ideaal is vir 'n familie is die die boot vir jou.
Vir meer inligting, kontak my Leon by 079 552 4249

>> Click here to search for more - Boats, Yachts and Parts in North West