southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Modern en Elegante Viking Sunmaster Beskikbaar in Klerksdorp, North West for sale

Boats,  Yachts and Parts

NUUT INGEKRY!!
As jy 'n familie boot soek wat modern binne is, mooi opgepas is en ekonomies is moet jy loer na die Sun master.
Die boot is spotless en lyk baie luuks. Dis nie elke dag wat jy so boot tekoop kry nie.
Die Sunmaster is toegerus met:
*2007 19.8 voet wet deck hull
*200 Hp Evinrude Etec engine
*Engine het 40 ure op
*Canopy
*Radio/MP3 Radio met speakers
*Boot Cover
*Galvanized Trailer
*Bouyancy Sertifikaat
*C.O.F. Sertfikaat en C.O.F toerusting is nie in die prys ingesluit nie
Ons Bied:
*Finansiering
*Inruilings
*Aflewering
As jy belangstel, kontak my Leon by 079 550 424 9

>> Click here to search for more - Boats, Yachts and Parts in North West