southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Baie Mooi Expression 440 Visvang Boot Beskikbaar in Klerksdorp, North West for sale

Boats,  Yachts and Parts

As jy 'n visvang liefhebber is en soek 'n visvang boot, maar hy moet nuut wees, 'n betroubare engine op hê, maklik kan handteer en lekker spasie binne hê, moet jy kyk na die Expression 440.
Die Hull en trailer is nuut en handteer baie maklik. Hy is ideaal vir 'n visvang liefhebber.
Die Expression kom met:
*4.4m Hull
*Centre Console
*90 Hp Yamaha engine met trim en tilt
*Galvanized Trailer
*Hope spasie vir jou vis gereedskap
*Bouyancy Sertifikaat
C.O.F. Sertifikaat en C.O.F. toerusting is beskikbaar, maar nie in die prys ingesluit nie
Ons Bied:
*Aflewering
*Finansiering
*Inruilings Welkom
As jy belangstel, kontak my Rudolph by 082 342 5474

>> Click here to search for more - Boats, Yachts and Parts in North West